"Hierdie was n hele ondervindings verblyf. Die ontvangs was Baie goed en ons kamer was skoon en ruim. ONS veiligheid en die van ons motor was 100% Dankie vir n lekker verblyf"
"Great place to get away for a weekend"
"Really friendly and helpful host. Very comfortable room and refreshing pool."
"great"